Check hom

Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn, is ‘n piele plaat!

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Hoe like jy daai alliterasie, Otterjasie? – sorry, dis my direkte retoriese vraag aan Neil Sandilands, maar ek skiem hy sal approve… Ek het in ganse my lewe nog nooit ‘n episode van 7de Laan gekyk nie. Not a single one. Ek was meer van ‘n Egoli-fan in die 90s, so as jy dit vandag onder my aandag gebring het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn, is ‘n piele plaat!
Check hom

Donovan Borne en die Albert Frost Trio se live streams was game changers vir SA musiek!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het julle mos gesê ek kan nie wag om te sien watse magic live streaming dienste Mazanzi gaan oplewer nie! Nou ja, hier is ons nou! Soos Ferris Beuller gesê het net voor hy daai legendariese dag af gevat het: “Life moves pretty fast. If you don’t stop and look around once in a while, you could miss it.” …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDonovan Borne en die Albert Frost Trio se live streams was game changers vir SA musiek!