In plaas van ‘n short film deel ons vandag bietjie iets anders. Bad Bones is ‘n free vollengte sci-fi horror movie geskryf, direct, produce en ge-edit is deur Scott Eggleston. Die dude is by no means ‘n Hollywood film maker nie en het film making geswot by die University of Central Arkansas. Hy bly nou basically out it the styx …