Check hom

Sarah Shahi – Woensdag se warm bokkie.

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Wanneer mense van Iran en Spanje zaber, kry jy iets vreesliks fokken mooi in die vorm van Sarah Shahi. Hierdie bokkie het in ‘n paar lekker TV reekse gespeel wat jy moontlik al gesien het. Goed soos Chicago Fire (meer ‘n reeks virrie gooste), Person Of Interest (check dit bietjie uit – dis fokken lekker) en The L Word (laaaank …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSarah Shahi – Woensdag se warm bokkie.