As jy in die late 90s en vroëe 2000’s voor die TV rondgefok het in plaas daarvan om jou skeinat huiswerk te doen, het jou hand moontlik so paar keer onwillekeurig na jou broek toe beweeg terwyl Buffy en haar tjommies vampires opgefok het… Tit-bits: Sy het vir 5 jaar lank Tae Kwon Do gedoen en klap deesdae boks, kickboxing, …
Share dit faktap