Check hom

Cops op fietse. Uncool.

In Spec-takel deur griffin7 Eiertjies

Baie van julle het seker daai fokken lame cops op bergfietse reeks gespeck in die 90s. Pacific Blue was sy naam. Julle het ook seker geskiem dis ‘n fokken kak storie. Waar kry jy fokken cops op fietse wat crime oplos? Lekker fokken Hollywood. Ek skiem die producers het hulle idees gekry van Suid-Afrika af.. … want sien, ons het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCops op fietse. Uncool.