Ridiculous eTolls bill en die Sanral call center

In Pot Kak Podcasts deur griffin

Whackhead Simpson bel die eTolls call center om bietjie te gesels oor 'n fokken huge bill wat een van die luisteraars gekry het – oor die R400k. Hy redeneer so bietjie met die man aan die ander kant van die lyn en heavy Wiskunde word rondgegooi. Dis nogal fokken scary shit, eintlik… Hierdie post is 70 keer in totaal gelees …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRidiculous eTolls bill en die Sanral call center
Check hom

Bizarre Bedonderde Donderdae – Sanral

In Bedonderde Donderdae deur griffin

Check, ons weet ons het julle verlede week 'n boring TV advertensie van 'n ou VHS tape af belowe, maar ons het so bietjie ekstra tyd en zol gehad, toe dub ons sommer weer 'n ou VHS movie vir julle. Ons klap julle dus eers volgende week weer met die boring kak. Mens kan nie alles op 'n silwer skinkbord …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBizarre Bedonderde Donderdae – Sanral