Ons dog maar net ons is nice hieso by Watkykjy sodat jy paraat kan wees. Jy wil nie surprizes kry as jy weer by die Zambezi off-ramp oppad na 'n Dozi kotsert kom en ge-zonk word vir meer zak as waaraan jy gewoond is nie. Hier is SANRAL se nuwe pryse vanaf 1 Maart 2010 vir tolpaaie landwyd. Ons het …
Share dit faktap