Check hom

Banger Films kuier in Suid-Afrika, Wolmer style.

In Watkykjy Interviews deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Big H. Witchdoctor Productions, die ouens wat Witchfest laat gebeur het, het laasweek vir Sam Dunn van Banger Films hier in Suid-Afrika gehad om ‘n dokumentêr oor die Suid-Afrikaanse metal scene te skiet. As jy nie weet wie Sam Dunn is nie, gaan Google dit ‘n bietjie, jou kokkelol. Die ou is soos rock ‘n roll royalty, en het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeBanger Films kuier in Suid-Afrika, Wolmer style.