Check hom

Salma Hayek – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Selma Hayek is een van daai vrouens vir vir altyd in my persoonlike top 10 sal bly. Sy het net daai classic en exotic look en was in soveel lekker movies sedert die mid-nineties en dit lyk nie of sy binnekort stoom gaan verloor nie. Movies soos Desperado, From Dusk till Dawn, Once Upon a Time in Mexico, Frida, Wild …

Share dit faktap
griffinSalma Hayek – Woensdag se warm bokkie