Check hom

Tien kief classic comedies om die naweek te kokkenodge!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dis die eerste naweek van die laaste maand van 2019! Kyk by die venster uit. Wat sien jy? Ja, check daai kak weer! Of is die movie-weer? Gryp ‘n hot chocolate en jou duvet. Ons gaan classic comedies kokkenodge op Showmax! Soos met die vorige artikel het ons op die volgende criteria besluit: Die movies moet ten minste ‘n IMDB …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTien kief classic comedies om die naweek te kokkenodge!