Check hom

As jy klaar is met die Emmy nominees, klap die SAFTA’s se hoopvolles sommer ook

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dis seker maar net fair om die SAFTA nominations ook ‘n mention te gee nadat ons vandag vroeër die Emmy Award Nominees se beuels geblaas het.  Die SATFA’s (South African Film and Television Awards) is nog in sy babaskoene en is vir die eerste keer toegeken, 15 jaar gelede op die 28ste Oktober, 2006. Die wenners kry elk ‘n sertifikaat …

Share dit faktap
griffinAs jy klaar is met die Emmy nominees, klap die SAFTA’s se hoopvolles sommer ook