Check hom

Noémie Lenoir – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Noémie Lenoir is ‘n Franse model wat al met al die groot name soos Gucci, L’Oreal, Gap, Tommy Hilfiger, Victoria’s Secret en vele meer gewerk het. Sy het ook in wêreldberoemde fotograaf, Annie Leibovitz se reeks van die wêreld se susksesvolste swart modelle ge-feature. Noémie se roots lê sommer hier naby aan Suid-Afrika – haar ma was ‘n cleaning lady …

Share dit faktap
griffinNoémie Lenoir – Woensdag se warm bokkie