Check hom

Oppikoppi sideshow party – Rumours Lounge 31 Julie

In Oppikoppi, Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Daar is agt dae oor voor Oppikoppi se big 20 en hulle hou so paar sideshow parties saam met Wat Kyk Jy? by ‘n hele paar venues in die volgende week. Die eerste party is moreaand (31 Julie) by Rumours Lounge in Weltevreden Park . By elkeen van hierdie parties kan jy ook ‘n kans staan op tickets vir Oppikoppi …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi sideshow party – Rumours Lounge 31 Julie