Check hom

Ruff Majik – The Fox

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Met hierdie tipe musiek moet mens altyd eers ‘n hat tip acknowledgement doen in die rigting waar dit alles begin het. Black Sabbath. Die gees van early Black Sabbath offerings is oor die jare aan die gang gehou selfs toe hulle evolve het en self in ander rigtings in gemission het. Maar dit het vir seker nie so blatant en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRuff Majik – The Fox