Fokkit, maats, ons is amper reeds aan die einde van eerste maand van 2022 en dit voel asdof krismis nog verlede week was! Tyd vlieg as jy jou gat af werk! Dis nou die tyd om te skarrel om jou kak en admin uit te sort vir die res van die jaar en jy moet sommer nou al aan jou …