Check hom

I must have been laf, but it’s over now – die Roxette storie

In Snotstories deur Chopper Charlie1 Eiertjies

Dis die laat eighties en niemand dink nog George Michael is gay nie. By Vereeniging Hoër staan ons buite rond in ons paisley hemde en snow denims. "Jirre seuns, hierdie sokkie is sommer poes," reken Playboy . Die volgende oomblik bars daardie bekende guitar riff in, gevolg deur die drum track en dan daardie soete onvergeetbare woorde: "Walking like a …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieI must have been laf, but it’s over now – die Roxette storie