Dis tyd om gou weer vinnig met ons tjommies se kunswerkies te brag. So ‘n rapsie oor twee maande gelede het ons julle vertel van Neil Sandilands se befokte nuwe plaat, Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn. Maar wag, daar word dan van tjommies gepraat. SSSss. Meervoud. Ons het Neil aan ons ander tjommie, Rouleaux, voorgestel. Rouleaux, …
Share dit faktap