Check hom

Die Worsmasjien ontleed die WWP Thunderstrike

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Die Worsmasjien Dis eintlik moerse fitting. 'n Ruk terug gons die dagblaaie oor 'n boer iewers in die noorde wat een van sy werkers silwer geverf het en heelwaarskynlik bietjie rond geklap het. Ek is redelik seker die ou ballie lag nou nog lekker in sy mou, daar waar hy in sy selletjie sit. Vandag, in 2005 kry honderde …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeDie Worsmasjien ontleed die WWP Thunderstrike
Check hom

Briekmerk ontleed die AWF

In Snotstories deur wezsideRek jou bek

Ek dink dis veilig om te sê dat die AWF ons almal verras het. Wie sou nou kon dink dat daai loser oom van jou meer geld kan maak as jy (wat in IT is), deur swart spandeks aan te trek en elke Saterdagaand op lewendige televisie as Mr Pain te verskyn. Die feit dat nie een van hierdie stoeiers …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
wezsideBriekmerk ontleed die AWF
Check hom

AWF vs WWP Thunderstrike

In Snotstories deur wezsideRek jou bek

Ek en bra Worsmasjien bespiegel en redeneer nou al lank oor watter kanaal se rofstoei eintlik die beste is. Ons moet wel sê dat die WWE nie kwalifiseer nie aangesien die piro-teknieks, skerms en kryt hopeloos te groot is. As jou stoeiers nie at least 15kg oorgewig is nie, dan wil ons nie daarvan hoor nie. Tans in Suid Afrika …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
wezsideAWF vs WWP Thunderstrike