Check hom

ROFLnjamau – Wa’ my koene?

In Komix deur griffin16 Eiertjies

Welkom by Watkykjy se tweede uitgawe van ROFLnjamau. Vir die wat daarin sou belangstel om hierdie outjies as posters aan te skaf vir jou bar, jou awesome werk se studio, jou pastorie se studeerkamer of die agterkant van jou kakhuiks se deur: Ons gaan van elke comic strip 'n limited hoeveelhied lekker groot volkleur posters print. Die eerste poster is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinROFLnjamau – Wa’ my koene?