Check hom

Rodriguez? Meer soos Rodri-GEES in Kaapstad

In Watkykjy Reviews deur Chopper Charlie7 Eiertjies

Slaan ons mos uit by die Grand Arena om Rodriguez live in Kaapstad te sien, op die laaste aand van sy toer. Fokkit. Nie gedink die oubaas sal so effek op my hê nie. Want dit was fokken gees pappie. Rodri-gees. Once. Eerste dinge eerste. Rodriguez is besig om ‘n moerse herlewing te geniet agv die ‘Searching for Sugarman’ doccie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieRodriguez? Meer soos Rodri-GEES in Kaapstad