Check hom

Is jy only Stalonely die naweek? Laat oom Sylvester jou company hou.

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Sylvester Stallone het tot dusver gedurende sy loopbaan 10 movies direct, 24 movies produce, 37 movies geskryf en in ‘n impressive 91 movies en reeks ge-act sedert sy acting career afgeskop het in 1969. Dan is daar nog ‘n extra 5 movies wat tans in pre-production en post-producting sit of waarmee hy nog besig is om te film – movies …

Share dit faktap
griffinIs jy only Stalonely die naweek? Laat oom Sylvester jou company hou.