Check hom

Stay The Fuck at Home – Daaf Vapor se music video

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

So ‘n week gelede het die Pretoria band, Daaf Vapor, ‘n prettige klein projekkie van stapel gestuur – die band wou ‘n music video aanmekaarsit deur dit te crowd source gedurende lockdown om mense die kans te gee om iets fun te doen. Dit was iets kreatief om die bordedom te beveg en terselfde tyd ook sommer bietjie awareness skep …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinStay The Fuck at Home – Daaf Vapor se music video