Hierdie is nogal ‘n befokte award-winning sci-fi kortfilm! Nigel (Timothy Spall) is ‘n krimpie-kluisenaar en word ge-haunt deur sy verlede en sy herrineringe van sy gesig wat hy eens gehad het. ‘n Onverwagse besoeker daag op en fok so bietjie met sy eensame roetine. Dis ‘n gentle movie wat ‘n humanistiese benadering neem. Dis befok wat hierdie ouens reg gekry …
Share dit faktap