Check hom

Robin Wright – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin3 Eiertjies

Robin het op 14-jarige ouderdom begin model in Japan en Parys en het eers na hoërskool besluit om ‘n loopbaan in acting te volg en het ‘n rol losgeslaan op Santa Barbara. Jirre, onthou jy daai kak? Sy is vandag steeds een van Hollywood se mees suksesvolste aktrises. Message in a Bottle is nogal ‘n moerse classic chick flick, maar …

Share dit faktap
griffinRobin Wright – Woensdag se warm bokkie