Check hom

Rolbees se 101 tunes vir die ultimate road trip

In Rolbees Reviews, Uncategorized deur Rolbees1 Eiertjies

Howzit, Rolbees reporting for duty! Griffin het die publieke vakansiedae so paar dae terug so mooi gaan opsom. Dis asof almal net weet dit was nie net 2016 se skuld nie. Meeste mense (wat kan en wil lees) voel so aan hulle maagswere dat 2017 dalk net nog meer tos vir almal gaan wees. Brandstof is alreeds op hierdie maand …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRolbees se 101 tunes vir die ultimate road trip

Jy kan Vegas nie breek nie – Deel I

In Travel deur griffin9 Eiertjies

Jy kan Vegas nie breek nie. Jy kan fokken hard probeer, maar jy gaan dit nie regkry nie… Jy kan wel bietjies-bietjies wen as jy lucky is. Met my laaste aand in die Four Seasons Hotel het ek gesit en werk tot die vroeë oggendure en op 'n stadium agterkom dat ek uit sigarette begin hardloop het. 'n Fokken duur …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJy kan Vegas nie breek nie – Deel I