Check hom

CHopper’s CHoice: Road House

In Snotstories deur Chopper Charlie

Jaar: 1989 Met: Patrick Swayze, Sam Elliott, Jeff Healey et al. Kort op die hakke van Dirty Dancing volg Road House – 'n sleazy action fliek met Swayze as 'n hardcore dog intelligente bouncer met 'n hart van goud. Swayze (of Dalton) word gehuur om 'n hilbilly joint met die naam "Double Deuce" te kom opclean in Missouri. Maar dis …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieCHopper’s CHoice: Road House