Check hom

Righteous Gemstones is fokken hilarious en season 2 is uiteindelik hier!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Hallelujah, broers en susters!  Season 2 van die kakmal, comedy The Righteous Gemstones is uiteindelik hier en dis fokken crazy hoe die reeks  eintlik glad nie voel of dit satiries is nie! Dis ‘n reeks wat aan die diep kant van big-business religions se swembad induik en dit gaan probs nie lekker met die stoere Christen tipe peeps sit nie. …

Share dit faktap
griffinRighteous Gemstones is fokken hilarious en season 2 is uiteindelik hier!