Check hom

Rammstein Ist für Alle Da – interview met Watkykjy

In Watkykjy Interviews deur griffin

Vat fokken baie ligte, strobes en so paar ton vuurwerke. Voeg nou heavy kitare by, synths, bass en drums. Bliksem Duits in. Staan terug en moet om godsnaam nie probeer roer nie. Dit sal vanself ontplof. End result? Raaaaaammstein! Rammstein was verlede week in Kaapstad en Joburg en het die stages letterlik aan die moederfokken brand gejol. Hulle nuutste album, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRammstein Ist für Alle Da – interview met Watkykjy