Die heel eerste F1 race van 2022 in Bahrain was die grootste onvoorspelbare fokop van die afgelope paar jare en dit was fantasties! Ek het jou verlede week my voorspelling gegee vir 2022 en ek skiem ek gaan daarby stick en kyk wat deur die res van die jaar gebeur. Ek het byvoorbeeld gesê dat Kevin Magnussen fokken honger is …