Check hom

“Seks is vir my kaklekker!” – ons gesels met Tracy en Brady van Sex in Afrikaans

In Movies en TV, Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

So hoe was jou Valentine’s Day? Het jy bietjie gescore of het jy soos ek maar ‘n tunaslaai gebrou en gevreet sodat jy darem ruik asof jy Valentine’s Day geniet het? Het jy ten minste onthou om Sex in Afrikaans te kyk? Die hele reeks is nou besikbaar om te stream en dit cover die volgende topics: Episode 1 – …

Share dit faktap
griffin“Seks is vir my kaklekker!” – ons gesels met Tracy en Brady van Sex in Afrikaans
Check hom

As jy iets soek om te stream na Devilsdorp en Huisgenoot se ware lewensdramas, probeer hierdie true crime reekse!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ons Suid-Afrkaners het ‘n lekker complicated verhouding met crime. Amper fokken almal van ons is criminals per definisie want “as die government so currupt is, hoekom de fok moet ek my deel doen?” Ek vir een, oortree 100% die wet, amper elke dag. My onbetaalde eTolls rekening trek seker nou al maklik hier by die dertigduisand rand rond. TV license? …

Share dit faktap
griffinAs jy iets soek om te stream na Devilsdorp en Huisgenoot se ware lewensdramas, probeer hierdie true crime reekse!