Check hom

Haas Das episode 3 – Oom olifant se creche

In Movies en TV deur griffin

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse weeklikse kinderprogram wat in Diereland afgespeel het en is in 1976 deur Louise Smit die lewe ingebring. Dit was die heel eerste kinderprogram wat …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinHaas Das episode 3 – Oom olifant se creche
Check hom

‘n Beige Ford Cortina

In Fokken Zef Videos deur griffin

‘n Lekker zef music video oor ‘n beige Ford Cortina met ‘n cameo deur Riaan Cruywagen. Hierdie post is 97 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,602,091 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Beige Ford Cortina
Check hom

Riaan Pruikwagen tune cheers vir eers!

In Wat is nuus? deur griffin

Na 37 jaar sedert die immortal Riaan Cruywagen die eerste keer die nuus begin lees het op Suid-Afrikaanse TV is dit nou tyd vir hom om af tree. Gedurende sy career het hy meer as 8000 keer die Afrikaanse nuus gelees. Van julle sal hom ook onthou as die stem van Haasdas in Haasdas se Nuuskas. Rekords vir SABC2 se …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRiaan Pruikwagen tune cheers vir eers!

Griff betrap Riaan Cruywagen in sy jakoetsie

In Pot Kak Podcasts deur griffin

Die gesprek het min of meer so verloop: Riaan in die jacuzziRiaan in die jacuzzi Hierdie post is 246 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,602,091 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGriff betrap Riaan Cruywagen in sy jakoetsie