Check hom

Retrofest 4 het gekook!

In Kief musiek deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Big H. Ons was so twee naweke terug by Nirox Park, een van ons gunsteling venues in Gauteng, om die vierde Retrofest wat daar gehou was uit te check. As jy nog nie by Nirox Park was nie moet jy ‘n plan maak om dit te sien, want alles daar is next level. Ja my ou, absoluut alles. Die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeRetrofest 4 het gekook!
Check hom

Salige Saterdag tunes en bier by Retrofest 3.

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Om so paar moerse talented local musos te vra om hulle versions van die mees iconic tunes van 1960s en 1970s te perform is mos nou ‘n fokken kief idee. Jy weet, “musiek wat die wêreld verander het”. *double clutch zol en blaas rook so stadig uit met skaapuitdrukking op gesig* Bietjie anders as die gewone gigs wat jy in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSalige Saterdag tunes en bier by Retrofest 3.