Check hom

Griff se zef, dog kief koue Krismisresep vir 2018

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Ek het so jaar of twee ge-skip met my krismsresepte en het besluit om hierdie jaar ‘n maklike resep te deel wat julle ‘n shot kan gee. Kalkoen raak nou al fokken afgesaag en dit ruineer net jou beursie, so kom ons probeer iets cheaper en zef… dog stylvol en smaaklik. 2018 se somer voel of hy straight by jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGriff se zef, dog kief koue Krismisresep vir 2018
Check hom

Zuma “Spear of The Nation” krismis hoender

In Watkykjy Tips deur griffin1 Eiertjies

As daar ‘n bal is wat ons fokken hard gedrop het in 2014, is dit ons kos website, Watkookjy. Daar was net nie genoeg tyd om op dit te spandeer nie en ons was nogal reliant op submissions om ons werk makliker te maak, so stuur gerus vir ons jou resepte dan kyk ons of daar in 2015 ‘n beter …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinZuma “Spear of The Nation” krismis hoender
Check hom

Boerebrood

In Snotstories deur griffinRek jou bek

RE: Septies Zef koozien Boerebrood Bestanddele 2x glimlaggende oë 2x gretige arms 2x stewige melkkanne 2x mooigeboude bene 1x pelsbedekte mengbak 1x gesonde Boerepiesang 2x eiers Proses Kyk in glimlaggende oë en omhels met gretige arms. Smeer mooigeboude bene stadig. Druk en masseer melkkanne sag totdat mengbak ge-olie is. Voeg piesang by en meng deeglik. As piesang pap raak, is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBoerebrood