Check hom

Idles – Reigns (official music video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Idles is ‘n befokte rock band wat in 2009 in Bristol gevorm het. Hulle debuutalbum, Brutalism, het in 2017 uitgekom, hulle tweede album Joy as an Act of Resistance in 2018 en hulle nuutste een, Ultra Mono in September verlede jaar. Die hit, Reigns, kom van die nuutste album af en hier is die somtotaal van die tune se lyrics: …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinIdles – Reigns (official music video)