Hierdie cool 13 minute animasie gaan oor die spesiale verhouding tussen Regina Pessoa (die persoon wat die kortfilm gemaak het) en haar oom – haar liefde vir dié eksentrieke man wat ’n artistieke inspirasie was en ’n sleutelrol in haar lewe gespeel het om ’n rolprentmaker te word. Dis ‘n roerende huldeblyk aan ‘n digter van die alledaagse. Dis ‘n …