Check hom

Lammies – Die eerste official reëls ooit. Swart op wit. Version 1.0

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Ek is al so fokken baiekeer ge-sucker punch deur mense wat skiem hulle maak uit van lammies. Dis gewoonlik dronk mense, dom mense, vriende of 'n mix tussen die drie. Jirre en laat jy net terugslaan dan is daar skielik ekstra reëls. Amper 'n tiep van Dumb & Dumber double-stampies-no-erasies scenario. Dit moet stop maats. Nie die lammies nie, net …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLammies – Die eerste official reëls ooit. Swart op wit. Version 1.0