Check hom

The Real Estate Agents interview… nee regtig!

In Watkykjy Interviews deur wezsideRek jou bek

Jissie, uit die as van gebrande hout stap daar eendag twee bra's op soek na groener weivelde. Gewapen met twee vintage Technics SL12's en 'n paar wicked samplers, besluit hierie twee gabbas dis tyd vir musiek maak van formaat. Soos ons almal weet is daar min goeie dinge wat SL-magazine vir ons gebring het anders as belaglike artikels oor feministe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
wezsideThe Real Estate Agents interview… nee regtig!