Check hom

Kry so bietjie metal vir jou ore met ‘n lekker Raptorbaby tune

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Rolbees het julle hier in November rond van die Pretoria metalband, Raptorbaby vertel. Hulle nuwe album, Citadel is befok lekker en hulle het vandag ‘n play through video release vir een van hulle tracks, The Plague. ‘n Play trough video is basically ‘n effens afgewaterde version van ‘n music video wanneer jy graag jou tunes op YouTube wil sit vir …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKry so bietjie metal vir jou ore met ‘n lekker Raptorbaby tune
Check hom

Raptorbaby se Citadel is dalk net die regte local metal wat jy makeer

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het hierdie album vandag op pad Tweefontein Melkery toe geluister. Ek moes bietjie in die daglig kaan kyk wat daar aangaan. Gaan julle almal na die 26ste se Camp Rock party toe kom? Julle fokken beter. Anyways, dis altyd befok om musiek vir die eerste keer te hoor as jy op die oop pad bestuur. Of op die grondpad. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesRaptorbaby se Citadel is dalk net die regte local metal wat jy makeer
Check hom

Ontmoet ‘n befokte progressive metal band uit Pretoria – Raptorbaby

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Raptorbaby is ‘n kaklekker 5-piece bierdrinkende progressive metal band, straight uit Snor City. Hulle het in 2012 ‘n self produced EP die lig laat sien maar dis nou uiteindelik tyd vir ‘n volwaardige volle album. Ongeveer ‘n jaar of so terug het die ouens begin werk op pre-production aan hulle album, Citadel wat volgende Donderdag (6 Oktober) release gaan word. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOntmoet ‘n befokte progressive metal band uit Pretoria – Raptorbaby