Check hom

Dis min of meer die begin van die einde vir Die Antwoord

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Dis nou basically tickets vir Die Antwoord. ‘n Rapper van Brisbane in Australië, Zheani Sparkes, het ‘n hele trailer vol bomme gedrop en Ninja beskuldig van human trafficking,  pedophilia, die verspreiding van eksplisiete fotos en verkragting. Zheani het besluit om hierdie beskuldigings in die vorm van ‘n diss track uit te gee – ironies iets wat Die Antwoord ook al gedoen het, vernaamlik …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis min of meer die begin van die einde vir Die Antwoord