Check hom

Rammstein live

In Fokken Main Videos deur griffin11 Eiertjies

Vir die van julle wat Vrydagaand Rammstein by The Dome (of in Kaapstad verlede Woensdag) gaan kyk het, sal hierdie show by Rock am Ring moerse bekend lyk. Klein verskil is dat SA venues kleiner venue was. Fireworks was daar baie. Die Watkykjy interview met Rammstien word binne die volgende twee dae of so hier gelooi met so paar fotos …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRammstein live