Check hom

Die Antwoord – “Fok julle naaiers”. Rammstein – “Mein Land” teaser

In Die Antwoord deur griffin6 Eiertjies

Dink aan Die Antwoord se nuwe video vir “Fok Julle Naaiers” as ‘n teaser of ‘n intro vir hulle nuwe album, Ten$ion, wat in Januarie 2012 release word, eerder as ‘n music video. As jy al by een van Die Antwoord se befokte live shows was, sal jy weet dat hierie tune meestal gebruik is as ‘n intro. To the …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – “Fok julle naaiers”. Rammstein – “Mein Land” teaser

Rammstein se nuwe single – Mein Land

In Kief musiek deur griffin4 Eiertjies

Kyk uit hiervoor teen middel November asook die music video van Mein Land wat 11 November sal uitkom op die interwebs. Dis alles deel van hulle nuwe album, "MADE IN GERMANY 1995-2011" wat 14 November internatsionaal launch. Dit gaan fokken huge wees. Skiet uit by Rammstein se site vir nog info. Ons sal ook later nog nuus hier kom drop. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRammstein se nuwe single – Mein Land
Check hom

Rammstein Ist für Alle Da – interview met Watkykjy

In Watkykjy Interviews deur griffin24 Eiertjies

Vat fokken baie ligte, strobes en so paar ton vuurwerke. Voeg nou heavy kitare by, synths, bass en drums. Bliksem Duits in. Staan terug en moet om godsnaam nie probeer roer nie. Dit sal vanself ontplof. End result? Raaaaaammstein! Rammstein was verlede week in Kaapstad en Joburg en het die stages letterlik aan die moederfokken brand gejol. Hulle nuutste album, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRammstein Ist für Alle Da – interview met Watkykjy