Check hom

Watkykjy party met Van Coke Kartel & RAM JAM hierdie Saterdag – Arcade Empire.

In Watkykjy Gigs deur griffin

Net ‘n vriendelike reminder dat ons hierdie Saterdag ‘n vet jol gooi saam met Van Coke Kartel oppie stage by Arcade Empire. RAM JAM (Dj’s Chopper Charlie en Iron Leyden kom ook affieKaap af om vir julle dik rock en metal tunes te gooi op die decks). Mission Metallica is nou agter die rug (ons final report kom volgende week …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy party met Van Coke Kartel & RAM JAM hierdie Saterdag – Arcade Empire.