Check hom

RAMfest 2014 was poesmal. Once. #ThrowbackThursday

In Fokken Zef Videos deur Chopper Charlie

Vandag dink ons met heimweë in onse swart harte terug aan daardie bedonnerde tyd laasjaar toe ons kliphard en aanhoudend uitgerock en uitgefok het by RAMfest. Al die vriende wat ons verloor het en die nuwe vyande wat ons gemaak het. Die stukkende tafels, die stukkender knieë, die ongelukkige security guards, die hard karpartytjie-hou, K.O.B.U.S. op die radio, Chollo in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieRAMfest 2014 was poesmal. Once. #ThrowbackThursday
Check hom

En ons RAMfest ticket wenners is…

In Aankondigings deur griffin

Shot aan almal wat deelgeneem het aan die RAMfest kompetisie. Lyk of julle outjies fun gehad het. Ongelukkig is daar net ses wenners. Vier mense score elkeen ‘n single ticket en nog twee Watkykertjies kry elkeen ‘n CD. Check julle by RAMfest. Ons gaan sommer na alwee toe, gelyktydig. Ons het daai time-travelling fokop uitgesort waaroor H.G. Wells soveel slapelose …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEn ons RAMfest ticket wenners is…
Check hom

Score tickets om RAMfest by te woon!

In Kompetisie deur griffin

RAMfest vind hierdie jaar plaas vanaf 6 tot 9 Maart beide in Kaapstad en Bronkhorstspruit. (Click op daai links vir info, jou nool) Ons gee die volgende bederfies weg: 2 x single full weekend tickets vir Bronkies 2 x single full weekend tickets vir Kaapstad 1 copy van Biffy Clyro se Opposites CD 1 copy van Killswitch Engage se Disarm …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore tickets om RAMfest by te woon!