Check hom

Ter wille van oorlewing

In Snotstories deur Chopper Charlie

In die laat eighties, vroeë nineties was ek as laaitie heeltemal befok oor flieke soos Rambo, Commando en Terminator. (En so was meeste ander laaities en ‘n paar girls wat dungarees gedra het.) Maar daar was iets waaroor ons almal nog sterker gevoel het. Iets waarsonder ons net nie kon oorleef nie… Die survival knife. Ek dink ek het die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieTer wille van oorlewing