Check hom

Ramjam in Kaapstad. Moer hom met die kop!

In Watkykjy Gigs deur Chopper CharlieRek jou bek

As jy uitmaak van rock ‘n roll en swaar kitaar en in Kaapstad is Vrydag 26 Februarie, slaan uit by Ram Jam in die Castle Hotel (Constitution Str, agter Assembly). DJs Chopper en Bra Phil gooi ‘n paar dik tunes wat gewaarborg is om jou nek aan die swaai te kry. Die tiep van jol is ideaal as jy op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieRamjam in Kaapstad. Moer hom met die kop!