As jy Afrikaans magtig is, het jy moontlik al vir Jonathan van die Oosrand iewers raakgelees, gekyk of gehoor op die intertubes – of dit nou op Watkykjy was, YouTube of daai “Whats ups” wat jou grapgatvriende of jou swaer vir jou aanstuur. Jy ken hom dalk beter as Radio Raps of jy het dalk laat in 2016 Jonathan: Die Movie gekokkenodge. …
Share dit faktap