Check hom

Friends The Reunion – die een waar almal terugkom vir die heel fokken laaste keer!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Jirre, maats… ek besef sopas dat hierdie lyntjie uit die lyrics van FRIENDS se theme song die verkakte jaar wat 2020  was (en tot ‘n mate 2021, wat ons tans soos akute spuitkak hanteer) perfek opsom: When it hasn’t been your day, your week, your month Or even your year. Fok, dit slaan hard, huh? So in die eiers. Maar …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinFriends The Reunion – die een waar almal terugkom vir die heel fokken laaste keer!