Check hom

Rachael Taylor – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Rachael Taylor is ‘n hot, blonde Tasmanian devil. Sy het in die laat 90s deelgeneem aan Miss Teen Tasmania en dit gewen en kort daarna Sydney toe getrek op sestienjarige ouderdom om ‘n career in acting en modelling na te streef. Sy het in so paar Australiese TV-reekse (wat onbekend vir ons sal wees) gejol maar het uiteindelik haar breakthrough …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRachael Taylor – Woensdag se warm bokkie