Hierdie is ‘n last minute trek aan die oor om jou te remind en te orreed – die Purely Pretoria Craft Beer Fesitval trek nou al by die vierde jaarlikse installment by die Cowhouse Market en die gebeur hierdie Woensdag, 1 Mei (werkersdag). Die teenoorgestelde van “werk” is “suip bier” en “kyk bands”, so kom join ons! Kry jou ticket …