Check hom

Punks Not Dead

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Mister Hellboy Ok, hierie storie was geskryf op 'n Maandag met 'n kak babelaas en ek's 'n Soutie. Terug in 1988 was ek en my vriend Barry verveeld met die lewe en nie lus vir die conventionele lewenstyl. Ons het besluit om te rebel bietjie teen die system. Ons het planne gemaak om punks te wees. Om 'n punk …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraePunks Not Dead